Fritz Kortner

Fritz Kortner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-05-12)12 Mei 1892
Sterfte 22 Julie 1970 (op 78)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fritz Kortner (12 Mei 1892 – 22 Julie 1970) was 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hands of Orlac (1924), Pandora's Box (1929), Somewhere in the Night (1946), en The Razor's Edge (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy